Microsoft word - kommunikamma 22 mei.doc

André Olivier van Geopende Deure tree vanoggend in Kommunikasie-blad van Kraggakamma NG Kerk 09:00 Formele diens gelei deur ds Veneto Keyter 09:00 Informele diens gelei deur dr Kobus Prinsloo Om deur volle persoonlike oorgawe en geloofsuitlewing ‘n Geesvervulde Christus-gemeente te wees. Geen senior kategese of aandbyeenkoms t.w.v. JAM BASH: “Jam Bash” (Jesus and Me) is ‘n inisiatief van ‘n paar NG Gemeentes om ‘n heerlike lof-en-aanbiddings- geleentheid te skep vir jongmense van oor die hele Nelson Mandela Metropool. Jongmense (en hulle ouers) behoort dit nie te mis nie. Ons vertrek om 18:00 Nuwe intrekkers (of indien enige van u persoonlike as groep van die kerk af na “JAM BASH” by die gegewens verander het agv verhuising ens): Vul asb ‘n Boardwalk Amfiteater. Ons kom saam om te sien of geel kaartjie in die voorportaal van die kerkgebou in. almal wat wil gaan, vervoer het. Kom asb dus eers kerk toe indien u met eie vervoer gaan, sodat ons kan sien of iemand dalk ‘n geleentheid nodig het. Jam Bash begin Kerkraadsvergadering vind plaas op Woensdag 1 Junie. Diensterreine moet asb hulle verslae na die kerkkantoor e-pos op die laatste teen Woensdag Teebeurt vandag: Elna Thiart Bybelstudiegroep. Volgende week: Vanessa Olivier Bybelstudiegroep. Marknavorsingblad by jeugaksie – gaan kyk gerus. ____________________________________________ Dis in verband met Bybelgenootskap wat wil uitvind oor http://www.ngkraggakamma.co.za/ngk/index.php?dest 18:30 Tulpe-sel: Louise Nieuwoudt 082 295 9837. 19:15 Roos-sel: Willie Botha 082 447 2173. 19:15 Magrietjie-sel: Zelda Bakkes 083 950 6096. HUIS LOUISA MEYBURGH benodig toiletbenodigdhede 19:30 Dahlia-sel: Linda le Roux 082 353 5038. asook items soos volg: wol, verbande, surgical spirits, 19:30 Madeliefie-sel: Lorraine J v Rensburg Betadine salf, Prep, latex handskoene, Savlon, Mercurochrome, Friar’s balsam, Bactroban, gaas, Indien u graag wil inskakel, kontak enige van bg pleisters, soetolie, sink en kasterolie. persone, Willie Botha (082 447 2173), of Francois Gee asb by kerkkantoor af met u naam en adres. 18:30 ViA Sing-a-long-aand. Verlede jaar was ‘n groot sukses, so kom en wees deel van die pret. Kostes is SONDAG 29 Mei: GETUIENIS- en DISSIPELSKAP- Ons word vandag besoek deur mense wat die geestelike groei-kursus deurloop het en aangebied het. Hulle sal getuienis in die onderskeie dienste lewer . 9:00 Formele diens gelei deur Danie Matthee. 9:00 Informele diens gelei deur Veneto Keyter. 17:30 Grootgroep kategese/Jeugdiens gelei deur Danie 19:00 Leeubekkie-sel : Elna Kotze 041 360 0327. Indien u wil deelneem aan die “proses van geestelike groei”, skakel asb vir Suzette Bosch by 082 3202 838 of Die Bybelgenoootskap van SA bied ‘n gholfdag aan op Ons het nou al die kommentaar van die groepe ontvang Saterdag 28 Mei 2011 by die Kraggakamma Gholfbaan. en dit op die webblad geplaas. Daar is ‘n groot aantal Die kompetisie is ‘n 4 bal “American Scramble” teen lidmate wat ernstig is oor die gemeente en hard werk R800 per 4 bal. Talle pryse te wen en steak braai na om te bou aan ‘n nuwe toekoms. Baie dankie aan prysuitdeling. Kom ondersteun ons. Kontak Clair by die elkeen en ook vir julle eerlikheid en openhartigheid. Bybelhuis 041 3641138 of Leon Cloete by 0832923725. Ons moet steeds voortgaan om die liefde van Christus teenoor mekaar uit te leef, volgens Fil 2:1-11. Die gemeente het dit nodig om die warmte van Christus se Ds Ferdi Gouws lei vanjaar Kraggakamma se liefde te ervaar. Ek hoor by verskeie lidmate dat hulle ‘n groot verskil in mense se gesindheid teenoor mekaar Ek glo dat as ons almal saam bid, die Here vir ons op ‘n tydens die eredienste bemerk. Mense groet mekaar hartlik en stel belang in mekaar. In Joh 13:34,35 sê Ek wil vra dat julle saam met my sal bid vir die volgende Jesus vir sy dissipels “ Ek gee julle ‘n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle 1. Vir die samekomste vanaf Sondagoggend 5 Junie mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is”. (Lees ook 1 Kor 13:8 2. Dat mense sal kom wat seer het, wat alleen is, wat en 1 Tess 3:12). Herlewing in ‘n gemeente begin by teleurgestel is, wat soekende na God se wil vir hulle ware dissipelskap. Week 5 se vraag “Wie is ons?” (wat is lewe is, vir hulle wat verward is, wat twyfel, wat ons identiteit) sluit juis hierby aan. As ‘n mens deur die hulle rug in ‘n sekere wyse op die Here gedraai het, groepe se kommentaar lees, is dit duidelik: Ons is ‘n wat soekend is, miskien kwaad vir die Here is en die gemeente wat wel seergekry het, maar bestaan uit toegewyde kinders van die Here wat God se liefde 3. Kom ons bid dat ons die Heilige Gees se werking sal nastreef. As deel van die visioneringsproses moet ons ervaar op ‘n besondere manier, dat ons elkeen ‘n naam kies waarmee ons onsself goed kan beskryf, persoonlik op die Heilige Gees sal fokus. sodat elkeen, groot en klein kan weet wie is ons. Ons 4. Kom ons bid vir gehoorsaamheid aan God se leuse is “Op pad vir Christus” , maar wie is hulle wat op pad is vir Christus? Ons gaan nog geleentheid skep 5. Bid dat ek gehoorsaam aan die Here die woord sal waar almal saam hieroor kan besin. Wat betref die visio neringsproses, is ons nou by ‘n belangrike fase en in die 6. Kom ons bid vir ‘n vol kerk. Dit mag verwaand klink, komende week gaan die Pre-advies kommissie vergader maar dit is alles behalwe wat ek hiermee bedoel. om die pad vorentoe te bespreek. Bid asb vir wysheid Hoe weet ons wat die Here met ons almal wil kom doen en insig. Ons gaan ‘n verslag opstel wat by die en vir ons wil sê met hierdie pinkster? Daarom bid ek kerkraadsvergadering van 1 Junie voorgelê gaan word. Bid asb nou al ook vir die kerkraadsvergadering. DIE MUSIEKGROEP (Frans-hulle van die saal se groep). Intussen leef ons in verwondering oor die Opgestane Here en leef Sy liefde teenoor mekaar en die wêreld uit sodat elke knie sou buig en elke tong sou erken: “Jesus Die NGK Newtonpark, Mowbraystraat, Newtonpark, Christus is Here!” tot eer van God die Vader. hou op Vrydag 3 Junie om 16:00 hulle jaarlikse kerkbasaar. Kerrie vetkoek, sosaties, boereworsrolle, Nuwe DVD’s in ons mediasentrum (oop na eredienste sauce-a-burgers, poedings, jaffels, kerrie-en-rys, vars groente, vars vleis en boerewors, sal verkoop word. Vir die kinders is daar ‘n lekkergoedtafel en springkasteel. 1. Lump: Al het jy baie geraamtes in jou kas, die 2. Noise: Voel God dikwels te ver van jou? Miskien Op 4 JUNIE 2011 om 10:00 word ‘n Damestee ten bate weens al die geraas, luister ons nie rêrig nie. van Louisa Meyburgh Tehuis gehou met Paul Rothman van Pasella as gasspreker. Kaartjies is beskikbaar teen Die 17e SA Winterskole wat opleiding verskaf in Jeug- R90 en besprekings kan gedoen word by die Tehuis en Gesinsbediening is die ideale geleentheid om (Suzette – 041 360 1284) of by Ansie Vorster (082 336 Volwasse Kinder- en Jeugmentors te beloon vir hulle 7558). Kom ondersteun asseblief die geleentheid om harde werk. 5 Augustus by Hoogland gemeente. sodoende ‘n verskil in die Tehuis se inwoners in hierdie Spreker: Dr David Anderson van die VSA. Koste: R250 moeilike tye te maak. Elke bydrae word opreg indien jy voor einde Mei registreer. R300 daarna. R250 borge vir ‘n beperkte aantal volwassenes betrokke by jeugwerk uit Kraggakamma. Skakel asb Ds Keyter – 041

Source: http://www.ngkraggakamma.co.za/ngk/kommunikamma/afkondigings%2022.05.2011.pdf

Microsoft word - journal of excellence issue no 9.doc

Making the Impossible, Possible, Within a Relationship: An Interview with Lisa and Mike Terry Orlick , Canada Lisa and Mike dedicated their life's efforts towards the pursuit of excellence. Lisa trained at very high levels in gymnastics (state champion as a child), dance (professional ballet, jazz), and acting. Mike’s educational efforts had been aligned with studying and living a li

mauriciomasuda.com.br

Stay the Night – James Blunt Cifras by Maurício Masuda Batidas : Variação 1 : Variação 2 : Introd : D2x A2x Bm2x G2x D2x A2x Bm2x G2x Oh Oh Oh Oh. Oh Oh Oh Oh. Oh Oh Oh Oh A2x Bm2x G2x Hey! It's twenty two degrees , Zero chance of rain D A3x Bm2x It's been a perfect Day , We're all spinning on our heels G2x D A So far away from real , In Californ-i-

© 2010-2017 Pharmacy Pills Pdf